1nSync 4de plek!

Op Saterdag 4 Feb het die eerstejaarsgroep van Sonop Tehuis baie goed gevaar by die 1nSync eerstejaars sing en dans kompitisie to ehulle 4de plek geëindig het naas Mopanie, Olienhout en Maroela, en beter gevaar as die afgelope 5jaar se eerstejaarsgroep!

Welgedaan manne, Sonop sien uit vir wat hierdie sterk groep nog gaan berreik in hul 2017 jaar.