Ashes

Date: 
Sondag, March 5, 2017 - 13

'n Krieket dag tussen Sonop Tehuis en Kollege Tehuis. Hierdie tradisie het in 2016 begin, en Kollege hou tans die beker. Na elke wedstryd word die balkies gebrand.

Sonop