Kultuur Aand

Date: 
Donderdag, March 9, 2017 - 19

Die eerste kultuuraand van 2017. 'n Kultuur aand is 'n kuier geleentheid wat Stuku skep vir die koshuise om 'n groot kuier te hou saam een ander dames koshuis, met 'n tema en word dan beoordeel deur mense van Stuku.

Sonop