Nuus

Ouwe voorsitter vir 2017/2018!

Baie geluk aan Dietlof Ferreira met sy verkiesing tot voorsitter vir Sonop Christelike Tehuis vir die 2017/2018 termyn. Ons sien uit daarna om saam met jou hoër hoogtes te berreik.

1nSync 4de plek!

Op Saterdag 4 Feb het die eerstejaarsgroep van Sonop Tehuis baie goed gevaar by die 1nSync eerstejaars sing en dans kompitisie to ehulle 4de plek geëindig het naas Mopanie, Olienhout en Maroela, ...

VERLORE HOND!!!

Daar was 'n klein Yorkshire Terrier opgetel omtrent twee dae terug. Die hondjie lyk oud en mag dalk 'n bietjie blind wees. Die hond se oë was opgeswel toe hy/sy gevind was.

Vir enige...

VERLORE HOND!!!

Daar was 'n klein Yorkshire Terrier opgetel omtrent twee dae terug. Die hondjie lyk oud en mag dalk 'n bietjie blind wees. Die hond se oë was opgeswel toe hy/sy gevind was.

Vir enige...

100 Jaar Fees Viering

Sonop het in 2016 hul 100 jaar eeufees vieringe gehad, en is dus die tweede oudste manskoshuis by die Universiteit van Pretoria naas Die Republiek van Kollege Tehuis. Ons het baie aktiwiteite...