Ontmoet die nuwe HK.

Die nuwe HK vir die 2017/2018 termyn is verkies. Die groep van 7 acheter du cialis en ligne manne is gretig om die huis te dien en het reeds 'n paar suksesvolle projekte afgehandel soos die aanbied van opleiding-sessies oor begrotings en 'n suksesvolle Huis Intern dag. Hou die blad dop vir meer opwindende projekte!

Vir meer inligting besoek gerus Koshuisbestuur > Huiskomitee