Troeteldiere

2017

Sakkie/Scofield (Noorde Hond)

Django (Sentraal Hond)

Mavrick (Weste Hond)

Koper (Verre Weste Hond)

Zulu (Ooste Hond)

Zirk (Ooste Krokodil)

Sonop (Nonnie Hond)

Cluedo (Huisvader Hond)

2016

Sakkie (Noorde Hond) - Ontsnap gereeld van die koshuis af na klomp verskillende plekke en word bekend as 'Scofield' van die sepie Prison Break.

Django (Sentraal Hond)

Mavrick (Weste Hond) - Word na 'n jaar opgespoor en terug huis toe gebring.

Koper (Verre Weste Hond) - Oorsproklink as die Weste hond by Sonop gearriveer, maar as die Verre Weste hond verklaar na Mavrick weer tuis is.

Zulu (Ooste Hondg)

Zirk (Ooste Krokodil) - Het eenkeer ontsnap, maar was weer by die bure gevang.

Fanie & Isabella (Noorde Bokkies)

Sonop (Nonnie Hond)

Cluedo (Huisvader Hond)

Twee Katte (Bloutrein) - Name onbekend

Hasies (Noorde) 

2015

Pluto (North Dog)

Django (Sentraal Dog)

Mavrick (West Dog) - Word oor die Jun/Jul vakansie ontvoer en as vermis verklaar.

Sonop (Nonnie's Dog)

Cluedo (Head Master's dog)

Tyson (East Dog)

Hoenders (Noorde)

2014

Pluto (North Dog)

Mielie (Sentraal Dog)

Einstein (West Dog)

Spit & Braai (North Sheep) - Was toe nooit gespit of gebraai nie.

Sonop (Nonnie's Dog)

Cluedo (Head Master's dog)

Hoenders (Noorde)

2003

Johnny (Aap) - Slegs 'n inwoner vir 'n paar weke.
Jessie (Wes Hond) - Steeds met ons.

2002 Die krokodil ontsnap.
Speek (Oos Hond) - Die beste bal-vaardighede nog ooit gesien het. Nooit sonder 'n bal in sy mond
2001 Kazzak (Verre Wes Hond) - Die hond wat lenks en rowers dieselfde behandel
Krokodil (Oos) 
Pumba (WestVlakvark)
'n paar hase, 'n hamster (Killer), varke en 'n hoender (wat mettertyd verdwyn het in die krokodil hok.)
Jessie word daarvan verdink vir die steel van die krokodil kos in die Ooste(Die Kuikens)
Mina (Noord Hond)
2000 Jonah (Hond)
1998 Constand (Hond)
Suede (Kat)
Rupert (Hond)
Boesman (Hond)
Smirre (Papegaai)
1997 Admiraal (Hond)
Magriet (Vark)
1996 Grietjie (Hond)
Tasha (Hond)
1995 Boom (Hond)
Jessie (Kat)
1994 Shivaz (Hond)
1993 Carlos (Hond)
1989 Bakgat (Hond)
Patricia (Hond)
Koba (Koei) - Verwyder van die perseel na 3 maande deur die polisie
The North gets 24 chicklets.
Ginger (Kat) - Die rede dat slegs 3 van die bogenoemde kuikens volwassenheid bereik het
1988 Pistool (Hond)
Puzzel (Hond) 
Boempie (Hond)
1988 Pistool (Hond)
Puzzel (Hond)
1988 Pistool (Hond)
1987 Temba (Hond)
Slet (Kat)
1985 Temba is opgeroep vir diens op die Angoliese grens. (Hond)
1982 Swapo (Bobbejaan)
1978 Pluto (Hond)
1976 Pote (Hond)
1974 Nantie II A.K.A Nantes (Bobbejaan)
1958 Oubaas (Hond)
Kasper (Bobbejaan)
1947 Semels (Hond)