VERLORE HOND!!!

Daar was 'n klein Yorkshire Terrier opgetel omtrent twee dae terug. Die hondjie lyk oud en mag dalk 'n bietjie blind wees. Die hond se oë was opgeswel toe hy/sy gevind was.

Vir enige verdere inligting, of as u dalk enige iets weet van die hond of sy/haar eienaar asb skakel 073 798 4841.